Westley, ’n beroepsjef en bobaasbraaier, deel sy resep vir oopgevlekte kabeljou met appelkoosglaseersel. Gebruik seevars vis en volg sy aanwysings noukeurig.
1. Appelkoosglaseersel Meng al die bestanddele in ’n klein kastrol en kook sowat 10 min. sonder die deksel terwyl jy af en toe roer tot konfyterig. Hou eenkant.
2. Vis Berei matige kole voor.