1. Viskoekies: Dreineer die vis en maak fyn. Behou die sous en giet net genoeg oor die brood om dit aan te klam. Laat staan tot sag en maak fyn. Voeg by die vis.
2. Braai die helfte van die ui en knoffel in ’n klein bietjie olie in ’n pan.
3. Vou die gebraaide sowel as die rou ui en knoffel by die vis in.