- Slaaisous: Meng al die bestanddele goed.
- Slaai: Plaas die warm aartappels in die slaaibak en giet die slaaisous oor. Laat afkoel.
- Voeg die res van die be-standdele by en meng liggies deur.4 Afronding Druk die kappertjiesade effens droog met kombuispapier en rol in ’n bietjie meel, indien gebruik. Verhit die olie en braai die kappertjiesade tot net bros. Stapel bo-op die aartappelslaai.