Blomkool-en-soetrissieslaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Chermoula

  • Rooster die komyn- en koljander­saadjies in ’n droë pan tot geurig.
  • Haal uit en hou eenkant om af te koel.
  • Maal die saadjies fyn met ’n stamper.
  • Sit dit saam met die res van die bestanddele in die bak van ’n voedselverwerker.
  • Pols tot fyn en goed gemeng.

Slaai

  • Meng die blomkoolboompies, soetrissies, komkommer en stingeluie goed in ’n groot niemetaalbak.
  • Giet die chermoula oor en meng deur.
  • Marineer minstens 2 uur lank of oornag in die yskas.
  • Meng die slaai weer goed en voeg die res van die bestanddele by.
  • Meng deur en sit voor – die slaai kan nou weer vir tot 3 dae in die yskas gebêre word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees