Bruinrys-en-quinoaslaai

akkreditasie
Foto: Huisgenoot
Foto: Huisgenoot

1. Sprinkel die sout oor die pampoenpitte en rooster in ’n droë pan tot geskroei.
2. Plaas die pitte, koljander, ment, gemmer, knoffel, brandrissie en skil in ’n voedselverwerker en verwerk tot grofgekap.
3. Giet die sap en olie deur die tuit by.
4. Geur met nog sout en peper.
5. Bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees