Die komyngegeurde slaaisous gee goed geur aan die eiervrug wat heerlik is saam met die geroosterde soetrissie.
Voorverhit die oond tot 190 °C.
1. Slaaisous Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot fyngekap.