Rooi cara cara-lemoene lyk nie net mooi in die slaai nie; dit smaak ook heerlik hierin. As jy ’n vullender slaai wil hê, voeg gebraaide spek by.
1. Slaaisous Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot goed fyngekap.
2. Slaai Pak die spinasieblare op ’n slaaibord en rangskik die lemoenskywe bo-op.