Heerlik vir ’n ligte ete. Pleks van fetakaas kan jy halloumi vinnig in olie braai en saam met die slaai voorsit.
1. Slaaisous Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot fyngekap.
2. Slaai Geur die hoenderdytjies met die speserye. Plaas die hoender en die beet op aparte bakplate. Oondbraai 20 min. of tot gaar. Sny die hoender kleiner, indien verkies.