Voorverhit jou oond se roosterelement. Smeer die hoenderdye met die olie in en geur met die sout.
1. Plaas die hoender met die velkant na bo op ’n bakplaat en rooster 5 min. tot goudbruin en bros. Skakel oor na bak en verhit jou oond tot 180 °C.
2. Voeg die pancetta of spek en snye baguette in die bakplaat by die hoender.