Kekerertjiekoeskoesslaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Sit die koeskoes in ’n groot bak en bedek met kookwater. Sit ’n deksel of bord bo-op sodat die stoom van die water kan binne bly. Laat staan minstens 15 min.
  • Maak die bak oop en vlok die koeskoes met ’n vurk. Laat staan eenkant tot dit heeltemal afgekoel is.
  • Meng die suurlemoensap en -skil, olie, harissa, speserye en tiemie goed saam en giet oor die koeskoes. Meng weer met ’n vurk.
  • Meng die res van die bestanddele deur en geur met die sout na smaak. Hou die slaai in die yskas tot nodig.
  • Vir voorsit: Sprinkel die amandels en pietersielie oor en sit voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees