book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Kleurvolle spinasie-en-murgpampoentjie-linteslaai met kappertjie­saad-slaaisous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: ER Lombard
Foto: ER Lombard

Die slaaisous het benewens die kappertjiesaad ook ’n bietjie ment by wat ’n heer­like vars smaak daaraan verleen terwyl die sonneblomsade ’n brosheid verskaf. 

1. Slaaisous Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot fyngekap.

2. Slaai Rangskik al die bestanddele in ’n slaaibak en sprinkel die slaaisous oor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees