book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Koeskoesslaai met jugobone en oondgeroosterde groente

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: ER Lombard
Foto: ER Lombard

Voorverhit die oond tot 190 °C.

1. Mosterdvinaigrette Berei deur al die bestanddele goed saam te meng.

2. Bone Kook die bone tot sag in genoeg water, dreineer en geur met sout. Giet ’n derde van die vinaigrette oor terwyl nog warm en laat afkoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees