Komkommerstolslaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael Le Grange
Foto: Michael Le Grange

  • Maak die jellie in ’n groot mengbak met die kookwater aan. Voeg dit by die maaskaas, mayon­naise, suurlemoensap en -skil en klits tot ’n gladde mengsel.
  • Voeg die komkommers, appels, ment en neute by. Geur goed met die sout en peper. Meng deur.
  • Giet in ’n jellievorm van jou keuse – ek gebruik ’n Bundt-koekpan. Laat stol 4-6 uur of oornag in die yskas.
  • Doop die vorm ’n paar sekondes in kookwater en keer die stolslaai op ’n opdienbord uit. Skep die crème fraîche oor. Rond af met die vars kruie soos vinkel en ekstra komkommer­skywe. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees