Die Oosterse slaaisous verhef die kool tot iets ongewoons. Dis veral lekker met die bros-gebraaide noedels bo-op.
1. Slaaisous Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot glad.
2. Slaai Meng al die bestanddele en skep in afsonderlike bakkies.