1. Maak die rys en quinoa gaar volgens die aanwysings op die verpakking.
2. Meng die olie en suurlemoensap in ’n beker. Geur met die sout en peper na smaak.
3. Meng die rys, quinoa, hoender, pampoen, boerboontjies en spinasie. Drup die slaaisous bo-oor. Geur met nog sout en peper.