Slaaiwiggies met klapperroomsous en groenboontjies

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Slaaisous: Plaas al die bestanddele in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot goed gemeng.
  • Slaai: Sny die slaaikop rofweg in wiggies en pak uit op ’n groot slaaibord. Drup die helfte van die slaaisous oor.
  • Sprinkel die geroosterde grondboontjies oor die slaai en sit voor saam met die res van die slaaisous.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees