Plaas die blare in ’n bak. Sprinkel die komkommer en kaas oor en besprinkel mildelik met die olyfolie. Sprinkel ’n bietjie seesoutvlokkies oor.
2 Dreineer die kappertjies, druk droog met kombuispapier en rol in die koekmeel.
3 Verhit die olie en braai die kappertjies daarin tot bruin. Sprinkel oor die slaai.