Warm aartappelslaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

1. Plaas die baba-aartappels ongeskil in ’n groot kastrol en bedek met koue water. (Sit knolgroente altyd in koue water op.) 

2. Bring tot kookpunt en laat kook 15-20 min. of tot die aartappels sag maar nie pap is nie. 

3. Maak intussen die slaai-sous: Meng die olyf­olie, suurlemoensap en -skil, heuning, mosterd en pietersielie met ’n draadklitser in ’n middelslag-mengbak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees