Spesiaal

Ontbyt
Pofferige sampioen-omelet
Pofferige sampioen-omelet

Ons toor met veelsydige eiers vir smullekker rolle wat min koolhidrate bevat.

Lees Meer
Ontbyt
Sampioen- en eier-ontbyt
Sampioen- en eier-ontbyt

Liezel van der Merwe van Stellenbosch het haar ma se ontbytgereg ‘n banting-baadjie aangetrek. As jy ‘n streng banting-dieet volg, laat die brood uit wanneer jy dit voorsit.

Lees Meer
Spesiaal
Geurige braaihoender met ’n klapperlaag
Geurige braaihoender met ’n klapperlaag

Vir Banting-aanhangers. Ons het hierdie heerlike weergawe van die immergewilde braaihoender geskep deur klapper pleks van broodkrummels in die bedekking te gebruik.

Lees Meer
Spesiaal
Banting-hoenderbredie met tamaties en olywe
Banting-hoenderbredie met tamaties en olywe

Sny koolhidrate uit met hierdie heerlik sappige hoendergereg met groenbone as bykos

Lees Meer
Spesiaal
Banting-sampioen-hoenderburger
Banting-sampioen-hoenderburger

Sny die koolhidrate uit jou hoenderburger deur sampioene pleks van rolletjies te gebruik en bedek dit met spekrepe.

Lees Meer
Gebak
Maklike gesondheidsbeskuit
Maklike gesondheidsbeskuit

Tammy Wright van Fairmount, Johannesburg het hierdie resep beproef en vervolmaak nadat sy baie baksels daarvan gebak het. Nou deel sy dit graag met lesers.

Lees Meer