5 heerlike resepte deur glanskok Bertus Basson

akkreditasie
Die glanssjef Bertus Basson geniet dit om ’n kinkel te gee aan bekende huiskosgeregte. Tuis kook hy veral graag uit sy groentetuin. Foto: Claire Gunn Photography
Die glanssjef Bertus Basson geniet dit om ’n kinkel te gee aan bekende huiskosgeregte. Tuis kook hy veral graag uit sy groentetuin. Foto: Claire Gunn Photography

Dis ’n wonder dat die sjef Bertus Basson tyd gekry het om ’n nuwe resepteboek te skryf. 

Nie net is hy die eienaar van vyf restaurante in die Kaapse wyn­lande nie; hy is ook te sien in sy eie televisieprogram, Goed, Beter, Bertus, wat Dinsdae om 17:30 op VIA (DStv-­kanaal 147) uitgesaai word. 

Hier is vyf van ons gunstelingresepte uit sy nuwe boek, Being Bertus Basson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees