book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

8 geurige resepte uit manjifieke Marokko

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Marokko is bekend vir sy tagine-stowes. Ons maak sommer hierdie stowe in die oond, maar berei dit gerus in ’n tagineoondbak indien jy een byderhand het.

Hierdie slaai is vars, pikant en heerlik bros. Maak ’n groot bak daarvan en hou dit in jou yskas vir ’n vinnige somerslaai of as bygereg vir ’n braai.

Harissa is alombekend in Marokko. Ons gebruik hierdie speserysmeer vir ekstra skop by dié kebabs. Die kebabs kan ook oor die kole gebraai word vir ’n heerlike rokerige geur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees