book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

8 maklike resepte wat jy saam met jou kinders kan aandurf

akkreditasie
Marinda Engelbrecht
Marinda Engelbrecht

As jy bevrore vrugte gebruik, hoef jy nie ys by jou smoothie te voeg nie. ’n Bevrore piesang maak jou smoothie baie glad; sorg dus dat jy altyd ’n paar gesnyde piesangs in die vrieskas het. Jy kan enige vars vrugte gebruik wat in seisoen is, maar sit dan ’n paar ysblokkies by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees