Net vir jou: 5 heerlike resepte uit Kuba

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Dié ikoniese Kubaanse broodjies verg geduld en ’n bietjie moeite, maar is beslis die moeite werd.


Kubaanse flan is baie soos crème caramel. Kondensmelk pleks van room word gewoonlik gebruik, en dis glad nie nodig om die vla vooraf te berei nie – alles word sommer net so gebak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees