Rooi-ui-en-tiemie-blatjang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Hou 2 skoon middelslagflesse byderhand. 

1.Verhit ’n diep kastrol, ­giet die olie in en braai die uie 15 min. oor matige hitte of tot sag.

2. Voeg die knoffel, naeltjies, tiemie, roosmaryn en lourierblare by en braai die uie nog 15 min. oor matige hitte. Roer af en toe om te keer dat die uie brand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees