book-icon Uitgawe 5 Mei 2022

In TV-sjef Herman Lensing se kombuis: Hy deel 8 staatmaker-resepte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
fb
fb

Geen braai in Suid-­Afrika is volmaak sonder braaibroodjies en aartappelslaai nie. In die Kalahari, waar ek grootgeword het, het ons winter en somer in die reën of wind gebraai – daar was altyd iewers ’n braaivleisvuur aan die gang.

My ma het dié slaai gemaak vir koue aande se braai. Jy kan dit ook koud voorsit, indien verkies. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in