Vurige brandrissie-en-botterskorsieblatjang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 180 °C en bespuit ’n groot bakplaat met kossproei. Hou 4 skoon middelslagflesse byderhand.

Versprei die botterskorsie op die bereide bakplaat.

Drup die olie oor, geur met die sout en meng deur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees