Kekerertjie-shwarma met panpitas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 200 °C. 

1. Panpitas: Meng die droë bestanddele, voeg die olie en warm water by, meng goed en knie tot glad en elasties. Laat rus 10 min. Rol die deeg 1 cm dik uit en druk sirkels van 15 cm in deursnee uit. Sny diagonale snytjies alkant oor die deegsirkels. Laat rys tot dubbelvolume. Verhit ’n swaarboompan of giet­ysterpan tot goed warm, moenie olie byvoeg nie en braai die panbrode daarin tot bruin buite-­om en gaar van binne.  

2. Geroosterde kekerertjies: Meng die speserye en olie in ’n bak. Voeg die kekerertjies by en meng goed. Sprei in ’n enkellaag op ’n bakplaat wat met tinfoelie uitgevoer is. Oondbraai sowat 25 min. of tot bros; draai ’n paar keer tydens die gaarmaak met ’n eierspaan. (Jy kan ook die kekerertjies op die stoof in ’n pan braai of ander­sins in ’n lugbraaier.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees