Oosterse sampioenroerbraai

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Breek die sampioene van mekaar af en sny die harde deel van die stele aan die onderkant af.
  • Verhit ’n droë pan en roerbraai die sesam- saadjies oor lae hitte tot dit begin verkleur. Skep uit en hou eenkant.
  • Verhit die olie in dieselfde pan en roerbraai die knoffel, gemmer en brandrissies, indien gebruik, tot geurig. Voeg die sampioene by en roerbraai 5 min. tot ligbruin.
  • Voeg die res van die bestanddele by en roerbraai nog 5 min. Sprinkel die geroosterde sesamsaadjies oor.
  • Vir voorsit: Verhit die olie in ’n skoon pan en braai die pak choi tot verwelk. Skep op ’n opdienbord en versprei die sampioenroerbraai bo-oor. Sit voor saam met die lemmetjiewiggies en ekstra brandrissie, indien verkies.  

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees