1. Braai die ui en knoffel saam met die groenrissie in ’n bietjie olie tot sag.
2. Voeg die maalvleis by en braai tot gaar, maar nie bruin nie.
3. Voeg die geurmiddels, blik tamaties, tamatiepuree, rooiwyn en asyn by. Geur met Tabascosous, sout en peper en laat prut tot geurig.