Garinkiesvleis

akkreditasie
Foto: Annelien Pienaar
Foto: Annelien Pienaar

Marinade

  • Meng al die bestanddele en vryf dit oor die vleis.
  • Laat staan 2 dae in die yskas om sag te word en draai die vleis twee keer per dag.
  • Laat kook die vleis 8 uur in ’n prutpot op hoog.
  • Haal die vleis uit, plaas dit op ’n druprakkie in ’n oondpan en rooster in die oond tot bruin by 200 °C.
  • Giet die sowat 500 ml (2 k) vleissous wat in die prutpot oorgebly het in ’n kastrol uit en laat kook oor matige hitte tot die vloeistof met die helfte afgekook het en ’n dik sous vorm.
  • Voeg die rooiwyn by en laat deurkook.
  • Verwerk die vleis deur dit met vurke uitmekaar te trek.
  • Klam die garinkies aan met die vleissous en rond af met die sesamsaad en gekapte grasuie.
Wenk
Daar is verskeie maniere om hierdie geurige vleis te geniet: saam met ’n waldorfslaai op ’n oop broodjie, of saam met koeskoes of mielierys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

25 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in