Geperste varklies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Voorverhit die oond tot 160 °C. Versprei die uie, knoffel, seldery, wortels, preie en kruie oor die bodem van ’n groot, diep oondskottel.

1. Plaas die varklies bo-op en giet al die vloeistowwe oor. Geur na smaak en bedek met swaar foelie. Maak seker die hele gereg is geseël. Bak 3-4 uur in die oond of tot die varklies gaar is.

2. Plaas die vark in ’n skoon oondskottel en bedek met kleefplastiek. Plaas nog ’n oondskottel bo-op en tydskrifte of selfs 1-2 bakstene in die boonste bak. Pers oornag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees