Deel

Gesmoorde kortrib-taco's

akkreditasie
Foto: Jacques Stander
Foto: Jacques Stander

Verhit die olie in ’n kastrol oor matige hitte en verbruin die ribbes (5-7 min.). Voeg die komyn by en roer tot gerooster. Voeg die gerookte paprika, asyn, knoffel, origanum en water by. Bring tot kookpunt, geur met die sout en peper, sit die deksel op en smoor sowat 3 uur oor lae hitte tot die beesvleis van die been afval.

Haal die deksel af en kook sowat 30 min. tot die beesvleis begin karamelliseer. Trek die vleis van die bene af wanneer dit koel genoeg is om te hanteer, versnipper en los tot nodig.

Verwerk al die bestanddele in ’n verwerker tot glad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees