Meng al die speserye in ’n vysel met ’n stamper, voeg die olyfolie, suurlemoensap, knoffelhuisies en koljanderblare by en meng tot ’n pasta.
Steek gaatjies oraloor in die boud.
Bedek die boud met die speserypasta; druk ook daarvan in die gaatjies.