book-icon Uitgawe 16 September 2021

Karnivore! Hier's 8 heerlike resepte met vleis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Annelien Pienaar
Foto: Annelien Pienaar

As jy van ’n vleisgereg met ’n bietjie byt hou, is dié kebabs met tabasco so reg in jou kraal.

Ons het grootgeword in ’n gemeenskap waar mense van verskeie nasionaliteite saamgewoon het.

Terwyl ek saam met my ma rondgerits het wanneer sy bestellings afgelewer het, het ek met geurige garinkies- of denningvleis kennis gemaak by ’n Nederlandse gesin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees