1. Verhit ’n kastrol oor matige hitte. Voeg die olie, ui en knoffel in en soteer 5-6 min. of tot die ui sag is.
2. Voeg die maalvleis by en braai tot bruin terwyl jy roer om die vleis op te breek.
3. Roer die kerriepoeier en tamatie in en braai ’n paar minute.