Kortribskywe in heuning gemarineer

akkreditasie
Foto: Annelien Pienaar
Foto: Annelien Pienaar

  • Meng al die bestanddele vir die sous.
  • Smeer dit oor die kortribskywe en laat oornag marineer. Jy kan ook die kortrib­skywe in die sous vries vir latere gebruik.
  • Braai oor die kole tot gaar.
  • Smeer af en toe die ekstra sous oor terwyl die vleis braai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in