Lamsribbetjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Henk Hattingh
Foto: Henk Hattingh

  • Meng die suurlemoensap, sout, peper en olyf­olie.
  • Verf die mengsel oor die ribbetjies net voor jy dit braai.
  • Pak die ribbetjies op ’n rooster oor lae hitte met die beenkant na onder en braai 30 min. stadig.
  • Verhoog die hitte deur nog kole by te voeg.
  • Draai nou die ribbetjies op hul kante en braai nog 6 min. aan elke kant.
  • Braai laastens die vet- of vleiskant 2 min.
  • Sit die ribbetjies voor saam met die suurlemoenwiggies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees