Nacho’s met maalvleis en boontjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucy Tweed
Foto: Lucy Tweed

Voorverhit die oond tot 180 °C.

1. Verhit die olie in ’n groot braaipan oor hoë hitte en braai die maalvleis 5 min. 

2. Voeg die speserye, ui en knoffel by en braai nog 5 min. of tot die ui sag is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees