1. Verhit ’n bietjie botter en olyfolie in ’n pan en braai die uie en knoffel tot sag en liggies bruin. Laat afkoel.
2. Meng die uie, dadels, amandels, appelkose, kruie en krummels. Geur.
3. Plaas die lamsribbetjie op ’n snyplank en versprei die vulsel in die middel af. Rol die lam in die lengte op en bind met kombuistou vas sodat die vulsel binne bly.