1. Peperkorrelmarinade: Meng al die bestanddele in ’n bak. Voeg die steaks by, maak seker dis goed met die marinade en die peperkorrels bedek, en laat 30 min. een-kant marineer.
2. Fyn lensies en feta Kook die aartappels in gesoute water tot sag, dreineer en plaas terug in die kastrol.