Bespuit 12 pasteivorms of ’n muffinpan goed met kossproei en pak op ’n bakplaat.
1. Vulsel: Geur die lieslap met die speserye en hou eenkant.
2. Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie en knoffel tot geurig. Voeg die wortels, naeltjies, lourierblaar, aftreksel, asyn, gemengde peper en witpeper by.