Sappige volstruisburgers

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Patties: Meng al die bestanddele behalwe die olyfolie goed en verdeel in ses. Vorm patties en pak op ’n bord. Bedek en verkoel minstens 30 min.
  • Verhit ’n bietjie olie in ’n kleefvrye pan en braai die patties in sarsies tot goudbruin aan albei kante en gaar soos verkies.
  • Burgers: Smeer die broodrolletjies met die mosterd, pak van die spinasie en tamatieskyfies bo-op, gevolg deur die patties en avokado. Geur met ’n skeut suurlemoensap en ’n knippie sout en pak die ander helftes van die broodrolletjies bo-op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees