1. Plaas die tamaties in die bak van ’n voedselverwerker. Voeg die tiemie by en pols tot glad. Hou eenkant.
2. Verhit die olie in ’n groot oondvaste kastrol. Roer-braai die ui, knoffel, spek en harissa 5 min. of tot die spek begin verbruin.
3. Voeg die maalvleis by en braai nog 5-8 min.