Steakrepies met kitsnoedels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Verhit die olie oor hoë hitte in ’n groot pan. Braai die steakrepies 3-5 min. Geur met die sout en ­peper.

Meng die res van die bestanddele, behalwe die noedels en kaas, en giet oor die steakrepies.

Braai 5 min. of tot die sous lekker dik raak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees