Toskaanse eenpangebak met varktjops

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 200 °C. Hou ’n oondvaste pan byderhand.

Geur die tjops aan albei kante met die sout en peper.

Meng die tiemie, knoffel, suurlemoensap en -skil en olyfolie goed en giet oor die tjops.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees