Ulusu (beespens) met romerige stampmielies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Toby Myburgh
Foto: Toby Myburgh

1. Plaas die beespens in ’n groot, diep kastrol en voeg genoeg water by om die pens te bedek.

2. Voeg die beesvleisaftrekselblokkie, knoffelsout en kerriepoeier by.

3. Plaas ’n deksel op die kastrol en laat kook 2½ uur oor matige hitte of tot die pens sag is. Roer elke 30 min. en voeg nog water by soos nodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in