1. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n groot kastrol en braai die uie, preie, wortels, knoffel, spek en beet oor matige hitte tot goed bruin.
2. Voeg die aftreksel by en laat kook tot al die groente sag is (sowat 30 min.).
3. Voeg die suurroom of crème fraîche by en geur na smaak. Klits tot glad en laat afkoel. Laat 4 uur of oornag verkoel.