Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit en bespuit met kossproei.
Sit alles buiten die eiergeel in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot goed gemeng.
Voeg die eiergeel by en pols tot die deeg om die lem begin vaskleef.