Die sprekers was die droogte- en weidingkundige dr. Louis du Pisani van die Nasionale Wolkwekersvereniging, mnr. Jan Hoon, voedingskundige van die Grootfontein Landbou-ontwikkelingsinstituut, die  berader me. Hélène Smit en mnr. Sybrand Venter, ’n boer van Carnarvon wat ’n voeraankopegroep bedryf. Lees meer op bl. 16 en hou ook komende uitgawes dop.