Nes plat pype rol dit klein op, met druppers aan een kant, maar namate die water deurvloei, word dit rond. Dit is geskik vir boorde, wingerde, kweekhuise en saailande. Die pype se binne-deursneë is 16 mm of 20 mm.

Wanddiktes wissel van 0,6 mm tot 1,1 mm. Teen 100 kPa druk kan van 1,2-3,2 liter water per uur toegedien word. Standaard-drupperspasiërings is 20, 25, 30, 33, 40, 50, 60, 75, 100 en 120 cm. Pryse: R1 280 tot R3 999 per 500 m-rol.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

NAVRAE: E-pos: support@afriqwater.co.za; webwerf: www.afriqwater.co.za; WhatsApp: 082 454 7880.